May 12, 2016

Kapitaalwinsbelasting en die verkoop van ‘n eiendom

Kapitaalwinsbelasting het in werking getree op 1 Oktober 2001. Kapitaalwinsbelasting is betaalbaar op die wins wat ‘n verkoper maak wanneer sy eiendom verkoop word. Wat beteken […]