June 29, 2016

Personeel nuusbrokkies: Nuwe aanstellings

Elizma Walters het op 6 Junie by ons kantoor op Malmesbury aangesluit. Elizma het in 2005 die graad BRek en in 2006 die Nagraadse Diploma in […]
April 28, 2016

Personeel nuusbrokkies

Nuwe aanstellings: Jené Kapp en Nicole Titus het beide gedurende April 2016 by ons aangesluit. Jené is aangestel by die salarisafdeling van die Ceres kantoor en […]
March 11, 2016

Interne Nuus

Nuwe aanstellings: Gedurende Januarie en Februarie 2016 het daar nog `n paar leerlingrekenmeesters by FODB Ing. aangesluit. In Moorreesburg kantoor: Anrich Losper en Carmen Petersen. In […]