August 27, 2019

Emotional Intelligence in the workplace

The term “emotional intelligence” was coined in 1990 by scholars, however, business leaders soon adopted this concept and term and made it their own. Emotional intelligence […]
April 26, 2017

Personeel nuusbrokkies

Personeel verwikkelinge: Jozette Welgemoed (wat voorheen by ons firma werksaam was) sal vanaf 1 Mei 2017 die belastingafdeling van die Ceres kantoor hanteer.   Bulelwa Nkampini […]
March 31, 2017

Personeel nuusbrokkies

Personeel wat FODB verlaat: Christie Viola van ons Ceres kantoor verlaat ons diens vanaf 31 Maart 2017. Ons wens hom alle sterkte toe met sy nuwe […]
February 20, 2017

Personeel nuusbrokkies

Nuwe aanstellings: Gedurende Januarie en Februarie 2017 het daar nog `n paar leerlingrekenmeesters by FODB Ing. aangesluit. In Moorreesburg kantoor: Franco van Zyl, Jeandré Roberts en […]
November 29, 2016

Personeel nuusbrokkies

Personeelskuiwe: Elmari Odendal verhuis vroeg Januarie 2017 van Moorreesburg na Worcester en sal gevolglik nie meer by die Moorreesburg kantoor werksaam wees nie.  Sy gaan egter […]
September 20, 2016

Personeel nuusbrokkies

Nuwe aanstellings: Samantha Johnson en Kelsey du Preez het beide gedurende Julie 2016 by ons aangesluit. Samantha is aangestel in die rekeningkundige afdeling in die Ceres […]
December 9, 2015

Personeel nuusbrokkies

Christine en Johan du Toit het in Oktober 2015 trou aan mekaar beloof en ons wens hulle hartlik geluk en alle voorspoed vir die nuwe lewenspad […]
December 9, 2015

Ons sê totsiens

Nico Africa verruil eersdags sy stoel in ons ontvangsarea vir die rusbank tuis.  Hy tree af na 42 jaar se diens by die firma. Nico het […]
May 19, 2015

Personeel nuusbrokkies

Die jaar is al amper in sy helfte en ‘n hele paar mense is besig met UNISA eksamens, ons wens hulle dus sterkte toe en deel […]