December 4, 2012

Feestyd

Ons kantore sluit 14 Des 2012 en open weer op 10 Jan 2013.  Ons wens u ‘n baie geseënde feestyd toe en bedank u graag vir […]
December 4, 2012

Geldigheid van BTW Fakture

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) versoek deesdae gereeld bewyse ter stawing van syfers wat op BTW opgawes verklaar word. Geldige fakture moet vir ten minste 5 jaar […]
December 4, 2012

Personeelnuus

Baie geluk aan Jannie en Anita de Bruyn wat op 27 Okt 2012 die knoop deur gehaak het, ons wens hulle alle voorspoed toe! Ons wens […]
December 4, 2012

Nuwe kantoor in Malmesbury

Ons is opgewonde om u mee te deel dat ons nou ook ‘n kantoor in Malmesbury geopen het om ons kliëntebasis in dié area uit te […]
December 4, 2012

Dieselrabat

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) spits deesdae baie fokus toe op die geldigheid van dieselrabatte wat geëis word. Dieselrabat kan geëis word waar diesel vir primêre boerderybedrywighede […]