April 9, 2014

Fourie Oberg de Bruyn Ing word 6

Op 1 April 2014 het FOdB sy sesde jaar van bestaan gevier. Om dit vier het ons ‘n heerlike netbalbyeenkoms gereël.  Die personeel is in spanne […]
April 9, 2014

Begroting 2014/2015

Die 2014 begrotingstoespraak is deur die minister van finansies, Pravin Gordhan, gelewer op 26 Februarie 2014. Hieronder is drie skakels na SARS se webtuiste vir meer […]
April 9, 2014

Reistoelae en die belastinghantering daarvan

‘n Reistoelaag is ‘n bedrag betaal as vergoeding of voorsiening aan ‘n werknemer vir reiskostes aangegaan ten opsigte van besigheidsdoeleindes. ‘n Reistoelaag is ‘n toelaag of […]
April 9, 2014

Personeel neem deel aan CANSA RELAY FOR LIFE

Van ons Moorreesburg personeel het onlangs deelgeneem aan die CANSA Relay for Life in Moorreesburg, ‘n internasionale beweging waar gemeenskappe kan ondersteuning bied aan diegene wat […]