June 11, 2014

Personeel nuusbrokkies

Teresa le Roux, senior bestuurder in die Moorreesburg kantoor, verlaat ons einde Mei 2014 na omtrent 20 jaar in die kantoor, waarvan die laaste 6 by […]
June 11, 2014

Verandering van BTW periode vir BTW ondernemers met ‘n omset van meer as R 30 miljoen per 12 maande periode.

Die Suid Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) het onlangs begin om die BTW periode van BTW ondernemers met ‘n omset van meer as R 30 miljoen per 12 […]
June 11, 2014

Verlore of gesteelde tjeks

Dit het uit ‘n onlangse hofsaak aan die lig gekom dat ‘n betrokke party steeds aanspreeklik gehou kan word om ‘n betaling aan sy krediteur na […]