May 19, 2015

Loopbaangeleenthede

Stel jy dalk belang om ‘n loopbaan as geoktrooieerde rekenmeester te beoefen? Ons firma is geregistreer as opleidingskantoor by SAICA en bied opleidingskontrakte aan in Ceres, […]
May 19, 2015

Personeel nuusbrokkies

Die jaar is al amper in sy helfte en ‘n hele paar mense is besig met UNISA eksamens, ons wens hulle dus sterkte toe en deel […]
May 19, 2015

‘n Paar veranderinge wat werkgewers raak

‘n Paar veranderinge wat werkgewers raak is onlangs deur SARS en Departement van Arbeid aangekondig. Inkomsteversekering polisse  Vanaf 1 Maart 2015 is die bydrae wat ‘n […]
May 19, 2015

Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014

Die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge is onlangs uitgereik en het effektief 1 Januarie 2015 in werking getree. Ons lig net ‘n paar punte uit wat moontlik ‘n […]
May 19, 2015

Belastingkoerse 2015/2016

Inkomstebelastingkoerse vir die 2015/2016 jaar is vir individue en trusts met 1% verhoog vir alle belastingskale bo 18%.  Daar was ook ‘n styging in hereregte koerse. […]